Αποτελέσματα Αναζήτησης
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis. Klik vir nuusbriewe
Rapport bied eksklusiewe nuus oor politiek, sport en mense, 16-bladsye se menings, ontledings en resensies in Weekliks, leefstylstories in Beleef, sakenuus in Sake en profiele deur Hanlie Retief - elke Sondag.
2 ημέρες πριν · Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.
Rapport is dié toonaangewende Afrikaanse Sondagkoerant wat dwarsdeur Suid-Afrika versprei word. Dit is in 1970 vir die eerste keer gepubliseer. Die koerant bied aktuele nuusberigte en menings oor politiek, sake, sport en vermaak in Suid-Afrika en die buiteland.
13 Ιουν 2024 · Moneyweb het Donderdag berig vier bronne by die mediamaatskappy het onafhanklik bevestig ʼn besluit is geneem om die gedrukte weergawes te staak. Die enigste gedrukte koerant in die stal wat glo sal voortgaan, is Die Burger, wat in die Wes- en Oos-Kaap versprei word.
Die TV-advertensie, radio advertensie, drukmedia en digitale reklame beoog om Suid-Afrika se nommer een Afrikaanse Sondagkoerant weer in almal se hande te kry. Die doel van die veldtog is om die gehoor in pa se kar te laai en deur Rapport-oomblikke te neem op die nostalgiese Sondag rit.
28 Οκτ 2022 · Die media gebruik kommunikasiekanale soos koerante, tydskrifte, radio, televisie en die internet om nuus en inligting te versprei. Die Afrikaanse media het ’n lang en ryk geskiedenis, maar dis ook ’n geskiedenis van hoogte- en laagtepunte.